Finweek is Suid-afrika se voorste bron van sake- en beleggingsnuus en -ontleding.
Die redakteur sê
Die toekoms van ’n stokou bedryf • SA se wynprodusente het baie uitdagings. Hoe sal hulle aanpas?
Wen Ramaphosa nou die wedloop? • Dit is ’n geval van wag-en-kyk of die president nog hervormings sal kan deurvoer.
Finweek - Afrikaans
kortliks
Leefruimtes vir welvarende kopers ná die pandemie • Innovasie in die eiendomsmark met nisdienste in die luukse segment.
Calderon aan die stuur van AngloGold Ashanti • AngloGold Ashanti se pas aangestelde uitvoerende hoof gesels met finweek oor sy sterkpunte en wat hy beplan om binne sy eerste vier maande aan die stuur van die maatskappy te vermag.
Suikerbedryf wil biobrandstof vir vliegtuie produseer • Die opwekking van groenenergie kan die speelveld vir die plaaslike suikerbedryf aansienlik verbeter.
Zuma se vonnis: ’n te klein stappie • Belangrike kwessies in die SA ekonomie oorskadu die oorwinning van die oppergesag van die reg.
Maksimaliseer langtermyngroei • Hy wil prima groei behaal deur SA genoteerde eiendomsmaatskappye en wil die JSE se indeks van alle eiendom klop.
’n Tydelike kwessie
Aandeelprys kan afvlak
Beleggers lyk taamlik onseker
Wat is die basiseffek? • Ons sien dié effek in die styging in inflasie, BBP-syfers en in maatskappyresultate. Maar hoe hanteer ons dit?
Simon se wenke • Simon Brown is die stigter en direkteur van die beleggingswebwerf JustOneLap.com en ’n kenner van die aandeelmarkte. In dié rubriek deel hy sy insigte in van die onlangse groot gebeure op die markte.
Die rykes word ryker, selfs as regerings streng beperkings instel • Die minimumvlak van wêreld-korporatiewe belasting sal nie buitensporige welvaartskepping kniehalter nie.
Hoeveel geld moet jy spaar om gemaklik te kan aftree? • Schalk Louw bereken hoeveel geld ’n mens sal benodig en veranderlikes wat dit moontlik sal beïnvloed.
Wat met jou portefeulje gebeur as jy sterf of ongeskik raak • ’n Persoon om jou handelsposisies volkome af te wikkel en ook iemand (of meer mense) om die bestuur van jou portefeulje oor te neem wanneer jy dit nie kan behartig nie, is noodsaaklik.
Constellation Software wys sy kapitaal behoorlik toe • Die Kanadese Volaris, wat Adapt IT wil verkry, is ’n filiaal van Constellation. Ons bekyk sy sterk finansiële beginsels.
Ekonomiese vooruitsigte: Tendense om dop te hou • Daar is ’n groot vraagteken oor of Suid-Afrika se onlangse beter as verwagte ekonomiese groei in die laaste helfte van vanjaar gehandhaaf kan word.
DIE EIENDOMS-MARK: VERANDER SAAM MET DIE TYD • Die pandemie het die doelpale verskuif en die kriteria vir eiendom verander.
Genoteerde eiendom se skuldvlakke en opbrengs vir beleggers
PLUNDERY NÁ ZUMA SE INHEGTENISNEMING NEMING VERHOOG SA SE RISIKOPREMIE • Die gewelddadige plundery van sakeondernemings ná oudpresident Jacob Zuma se opsluiting knou sakevertroue.
KONSTRUKSIESEKTOR VERWAG GOEIE JARE • Ná ’n dekade van moeilike bedryfsomstandighede het SA net ’n paar genoteerde boumaatskappye oor vir die regering se infrastruk tuurwerk.
Huis van kaarte
Bestuur die kantoordinamika van die hibridiese werksplek • Met dié dat sommige werkers tuis en ander in die kantoor werk, ontstaan magswanbalanse wat hanteer moet word.
Ag, dinges
kolskoot vasvra en blokkiesraaisel • Toets jou algemene kennis met ons jongste vasvra vir Julie. Jy kan dit vanaf 19 Julie aanlyn via fin24.com/finweek beantwoord.
TEKEN NOU IN! • FINWEEK IS SUID-AFRIKA SE TOONAANGEWENDE BELEGGINGS- EN FINANSIËLE TYDSKRIF. ONS BIED DIEPGAANDE VERSLAGGEWING OOR BESIGHEID EN DIE EKONOMIE, WAT ONS LESERS IN STAAT STEL OM GESONDE BELEGGINGS- EN...