Finweek is Suid-afrika se voorste bron van sake- en beleggingsnuus en -ontleding.
Die redakteur sê
Die toekoms van boeke • Het e-boeke gedrukte weergawes al vervang, en hoe het Covid-19 die boekbedryf geraak?
Ncora, ’n voorbeeld van hoe boerdery in SA kán lyk • Die belegging in ’n vervalle voormalige Transkei-besproeiingskema moet in grondhervormingsdebatte bespreek word.
Die nuus in syfers
Finweek - Afrikaans
As munisipaliteite mynmaatskappye in die steek laat • Hoop op indiensneming in sommige van SA se armste streke veroorsaak ontevredenheid; Prieska is ’n voorbeeld.
Beperkte voorsieningsdinamika steun die opwelling in die prys van metale • Moet beleggers ag slaan op Neal Froneman se omsigtigheid aangaande die huidige supersiklus van metale?
Suid-Afrika se eerste en gunsteling-ETF • Die Satrix 40-ETF volg die FTSE/JSE se top-40-indeks se waarde en betaal kwartaalliks alle dividende wat ontvang is.
Tenders gee konstruksiesektor ’n hupstoot
Beleggers nie deur verlies afgeskrik nie
Daaltendens uiteindelik afgeskud
Onsekerheid eis tol op plaaslike bankaandele • Dis nog nie heeltemal duidelik of aandele in SA se uitleners in die huidige ekonomiese klimaat ’n goeie idee is nie.
Hoekom jy ’n uitkeerbeleid moet verstaan • Die Covid-19-pandemie het ’n droewige uitwerking op dividenduitkerings gehad. Bekyk ’n maatskappy se dividendbeleid voordat jy belê.
RISIKO: WATDITVIR BELEGGERS BETEKEN • ’N INSIG IN SA BELEGGING DEUR PROFESSIONELE KUNDIGES
Verskillende perspektiewe op risiko • Risiko is ’n belangrike, hoewel ingewikkelde deel van die beleggingsproses.
’N KORT GESKIEDENIS VAN RISIKOTEORIE
’n Riskante besigheid • Weet ons werklik wat risiko vir beleggers beteken? En verstaan beleggers dit eintlik self?
Geraas, finansiële advies en Sneeuwitjie se agtste dwergie, Risiko • Baie meer werk is nodig om die sleutelbestanddele van ’n risikoprofiel te bepaal en te besluit hoe dit gemeet moet word.
Die kliënt se risikoprofiel • Die bepaling van iemand se risikoprofiel is soos ’n vriendskap – ’n vraelys is onvoldoende.
2 teenstrydige menings: verminder risiko se verhaal en die risiko van geen risiko
My helper het my geleer … • Ons moet weer kyk hoe ons risiko volgens ons eie akademiese agtergrond beskou en wat risiko beteken vir die lede van die aftreefondse wat ons dien.
KINDERARMOEDE IN SUID-AFRIKA
As ons twee ou aannames oorboord gooi, kan dit beleggers bevoordeel • Wisselvalligheid is as maatstaf van risiko aanvaar, maar dit het tekortkominge.
Hoe vertel ons die storie van risiko? • Die nuwe vertelkunde het belangrike implikasies vir die bepaling van kliënte se risikoprofiele; dis dalk tyd vir heroorweging.
Hoekom OMB saak maak • Dis deel van pensioenfondstrustees se fidusiêre plig om te verstaan watter risiko dit behels om die meet van omgewings-, maatskaplike en bestuursfaktore uit te kontrakteer.
Ontleed vir onbedoelde risiko • Hoe om die perspektiewe van fondsbestuurders en hul kliënte meer te laat ooreenstem.
Net toe jy gedink het jy verstaan risiko … • Die manier wat ons risiko beskou, verander voortdurend, en beleggers moet lewenslank leer.
Belasting vir welvarendes kan markte uiteindelik bevoordeel • Aandelemarkte het belastingverhogings geïgnoreer, maar dié scenario kan verander.
Mites teenoor historiese data • Schalk Louw ondersoek twee van die gewildste ‘die mense sê’-praatjies wat die ronde doen.
Simon se wenke • Simon Brown is die stigter en direkteur van die beleggingswebwerf JustOneLap.com en ’n kenner van die aandeelmarkte. In dié rubriek deel hy sy insigte in van die onlangse groot gebeure op die markte.
HOE GENOTEERDE SA...