Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
KORT VOOR LANK
DIE TENNISSTER MARTINA NAVRATILOVA
AFRIKAANS ENSOVOORTS
LANDIE OOR HAAR MAN, ROBIN
FLITSVRAE: CARINA STANDER • Skrywer
TOT DIE DOOD HULLE SKEI • In 2021 het dit gelyk asof Sheri-Ann Jacobs selfmoord gepleeg het. Maar toe word haar man, Jacques Pretorius, onlangs van haar moord aangekla. Huisgenoot besoek die toneel en gesels met haar ouers
AS DIE YS BEGIN KRAAK • Maande van isolasie in Antarktika bring mense nader aan mekaar – soms te naby. En dan raak dinge erg warm
TUIN, TRANE & TOEWYDING • Van die skoolbanke tot Mej. SA en nou die kansel, hul liefde het bly skitter. Want ná ’n dekade saam het Natasha Joubert en haar man, Enrico, op ’n spogtroue afgehaak
IN ’N TIENER SE KOP • Owen Cooper het oornag bekend geraak vir sy rol in Adolescence, ’n reeks oor die skade wat sosiale media kinders aandoen
WAT OPGAAN, MOET AFKOM • Ná 286 dae in die ruimte is Suni Williams en Butch Wilmore sekerlik verlig om weer plat op die aarde te wees – en uiteindelik nie net figuurlik nie
Alles met AVO! • Ons span AVOKADO’S in – van die mainkonyn tot die ideale pasmaat, van kroontjie tot toontjie – vir smullekker tuiskos
TIP TOP! • Sjiek tops vir die koeler dae
3 van die bestes • Laat die glansmense jou inspireer met vanjaar se topvoorkomste vir jou grimering
PRAGTIG IN PIENK • Brei ’n oortrui met ’n besonderse kabelpatroon
WOEDEND VIR MY KINDERS
HOE MAAK ONS ’N FOUT REG?
HOE GEMAAK MET ’N VOORSKOOTMAAG? • ’n Maag wat soos ’n voorskoot hang, is nie net frustrerend nie, dit kan jou ook vatbaar maak vir infeksies en postuurprobleme veroorsaak. Watter opsies het jy om van jou voorskoot ontslae te raak?
ANNUÏTEITE ONTSYFER • Of jy nou ’n aftreefondslid is of geld in ’n uittreeannuïteit belê – wetlik moet jy minstens twee derdes van jou aftreespaargeld gebruik om ’n lewende annuïteit, ’n gewaarborgde annuïteit of ’n kombinasie van die twee te koop waaruit jy dan tydens aftrede ’n inkomste sal kry
KRY DIE MEESTE UIT JOU SKOENE
JOU STERRE
Die kompleks • Waar Johan en sy ma bly, is daar streng reëls, en as dit teen die reëls is om blomme te pluk, is dit beslis teen die reëls om iemand agter in die tuin te begrawe
Hier’s jou kans om te leer skryf!
DÍT HET KOMMADAGGA VIR HULLE BETEKEN
DIE MAN AGTER DIE STIGTING
kyk & luister
BEELDSPRAAK
Die jagter word die prooi • Opwinding, spanning en onverwagte menslikheid is alles saamgegooi in hierdie rillerreeks wat jou kiertsregop laat sit
NOG ’N BIETJIE EDDIE • As jy die veelsydigheid van Eddie Redmayne as akteur verder wil verken, kyk gerus ook na die volgende flieks en reekse
HUIS genoot sê
TV-gids • OP JOU SKOTTEL
A MINECRAFT MOVIE
LMK HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
RAAISELS
Oseaan-sensus vind meer as 800 nuwe spesies
ELDERS IN DIE WÊRELD
NOORDERLIGTE EN MAANSVERDUISTERING GEBEUR GELYK
Dan land ons so onderstebo op die maan
ALTER EGO • Uit Latyn: ’n ander self. ’n Alter ego is ’n ander persoonlikheid wat apart staan van iemand se...